Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld & Sarie (Tydskrif) - Sonder jou lyrics
Your rating:
As jy kon hoor wat my pla Sal jy verstaan as ek jou wou vra Want ons tyd het verby gegaan en Sonder jou doen ek heel okay En jy’t gesê ek gaan val En jy’t geglo dat ek sal Maar ek staan sterker, sterker as ooit Sonder jou is ek minder alleen Sonder jou staan ek meer in die reën Sonder jou is daar niks wat my keer Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet Sonder jou bly ’n glimlag my by Sonder jou, wie gaan my nou onderkry Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet Jy’t altyd te maklik gepraat So of jou woorde jou sterker kon maak Ek sien regdeur jou, en dis nou te laat Want sonder jou doen ek heel okay En jy’t gesê ek gaan val En jy’t geglo dat ek sal Maar ek staan sterker, sterker as ooit Sonder jou is ek minder alleen Sonder jou staan ek meer in die reën Sonder jou is daar niks wat my keer Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet Sonder jou bly ’n glimlag my by Sonder jou, wie gaan my nou onderkry Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet Nou staan jy in arms gevou Soos ek wegloop van jou Ek sal jou nog vir lank onthou Sonder jou is ek minder alleen Sonder jou staan ek meer in die reën Sonder jou is daar niks wat my keer Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet Sonder jou bly ’n glimlag my by Sonder jou, wie gaan my nou onderkry Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet Is ek minder alleen Sonder jou staan ek meer in die reën Sonder jou is daar niks wat my keer Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet Sonder jou bly ’n glimlag my by Sonder jou, wie gaan my nou onderkry Soveel geleer, ek sal jou nooit nie vergeet