Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Opmaak lyrics

Your rating:

Wie gaan eerste jammer sê
Gaan jy op die bank bly lê
Ons wil nie meer die stilte hê nie, so gaan jy eerste jammer sê
Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer, jy soek my meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, kom ons baklei sodat, kom ons baklei sodat ons opmaak

Kyk gou vinnig in my oë, sodat jy weer jouself verloor
Jy stry daarteen, maar jy gee oor, so kyk gou vinnig in my oë
Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer 
Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer, jy soek my  meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, kom ons baklei sodat, kom ons baklei sodat ons opmaak

Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer 
Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer, jy soek my meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, kom ons baklei sodat, kom ons baklei sodat

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê, sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak, kom ons baklei sodat ons opmaak
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Sing Vir Liefde (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found