Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Jy is lyrics
Your rating:
Ek is nie perfek nie en ekke weet dat ek nie Die beste is in dinge oor die hart en oor die siel Partykeer is ek simpel, ek praat te veel of bly stil Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter Is dit beter rondom jou Jy is die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Ek's jammer as ek somtyds al die goeie dinge miskyk Ek's jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou Ek hoop jy kan vergewe en verby die dinge lewe Omdat ek jou belowe, ek dink altyd net aan jou Jy maak iets in my wakker, al kom jy dit nie agter Is dit beter rondom jou Jy is die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is, jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is En ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Jy is die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is, jy is Die enigste problem wat ek bly mis Alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Ekke wil jou hê omdat jy jy is