Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans lyrics
Your rating:
Ek roep na jou Roep omdat ek so veel van jou hou Oor `n naweek was dit nat soos nou Somerliefde innie storm Toe soek ek meer Meer as wat jy toe vir my wou gee Jy het „Nee“ gesê maar „Ja“ gevoel Wat het jou in my laat twyfel? As jy my terug wil hê Laat jou hart vir jou sê (Net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê) Sou jy my weer onthou As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou) In my geskeurde jeans Was jy nog lief vir my Ek sal dit moet gaan soek En uit my kas uitkry My geskeurde jeans En dit voel ek weet Asof ek jou kan terugkry Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou In my geskeurde jeans Dink weer terug Aan my soene innie oggendlig Voel hoe druk die wind my teen jou vas Jy kan my nie so vergeet nie Het jy gevoel Meer as wat jy wou toe raak jy bang dis so dit werk, dis wat die liefde doen Laat jou vlieg as jy nie terughou As jy my terug wil hê Laat jou hart vir jou sê (Dit wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê) Sou jy my weer onthou As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou) In my geskeurde jeans Was jy nog lief vir my Ek sal dit moet gaan soek En uit my kas uitkry My geskeurde jeans En dit voel ek weet Asof ek jou kan terugkry Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou In my geskeurde jeans Ek sal jou weer moet vashou Sodat jy kan onthou Wat jy het is nie vervangbaar In my geskeurde jeans Was jy nog lief vir my Ek sal dit moet gaan soek En uit my kas uitkry My geskeurde jeans