Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Ek's Joune lyrics

Your rating:

Jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou
Toe ek die foute sien, toe hou ek meer van jou
My moeilikste totsiens en beste hallo
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
Hier is dit nou

Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lippe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
Ek's joune, ek's joune, ek's joune

Dink elke dag ons kan nie beter liefhê nie
Maar môre is dit meer as wat ons nou het hier
Wil nie net die eerste wees maar ook jou laaste
En as die einde kom soek ek jou naaste aan my
Ek soek jou langs aan my

Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lippe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
Ek's joune, ek's joune, ek's joune

Jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou
Toe ek die foute sien, toe hou ek meer van jou
My moeilikste totsiens en beste hallo
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou

Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lippe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
Ek's joune, ek's joune, ek's joune
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Sing Vir Liefde (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found