Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Beter as liefde lyrics

Your rating:

Ek weet my hart is vol maar ek laat jou hier in
Ek weet ek moet weghol maar ek sien ‘n begin
Dit alles met jou ek verloor alle sin
Ek het jou nie verwag ek het jou nie beplan
Maar hoe besluit ‘n mens waarheen jou pad sal gaan
Jy ’t my gewys hoe jy by my sou staan

Want daar is niks beter as liefde nie
Daar ’s niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En glo wat ek sê daar ’s niks beter as liefde nie

Jy het so mooi gelyk jy het als reg gedoen
Jy het deur my siel gekyk ek wou jou aanhou soen
En vir jou wys hoe jy vir my sou val
Hoe kon jy dit weerhou dit wat jy vir my voel?
Die liefde vrees jou nie hy word vir jou bedoel
Hy sal jou intrek en jou hart wegspoel

Want daar is niks beter as liefde nie
Daar ’s niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En glo wat ek sê daar ’s niks beter as liefde nie
En ek weet oor ‘n honderd jaar
Sal ek nog steeds dieselfde sê
Deur als bly ons nog bymekaar want ek wil net vir jou hê

Daar ’s niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En glo wat ek sê daar’s niks beter as liefde nie
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Jakkals trou met wolf se vrou (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found