Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio - Vir solank ek leef lyrics

Your rating:

Hoor jy my in jou drome
Wonder of jy droom net van my
Is daar ´n plek vir my tussen al jou trane
´n Plek vir my by jou of is dit verby?

Niks wat ek nou doen nog sê nie
Sal die seer vir jou kan ligter maak
Nog ´n hart gebreek na soveel jare
Sê, lyk dit ooit vir jou weer kan heel maak

My liefwerk is joune, joune vir altyd
Vir solank ek leef
Wees jy net myne, myne vir altyd
Om hier saam te wees

My liefde is joune, joune vir altyd
Vir solank as ek leef
Wees jy net myne, myne vir altyd
Om verlief te wees

Jy kyk na my met oë vol trane
Ek ken jou seer en weet ek het geval
Ek is tog die een wat jou moet laat lag 
Ek is die een wat jou gelukkig moet maak

Ek sal myself nooit vergewe
Dis tye soos die dat ek hoop jy glo in my
Om nie rond te staan en toe te kyk
Hoe ware liefde by die deur uitwaai

My liefwerk is joune, joune vir altyd
Vir solank ek leef
Wees jy net myne, myne vir altyd
Om hier saam te wees

My liefde is joune, joune vir altyd
Vir solank as ek leef
Wees jy net myne, myne vir altyd
Om verlief te wees (Herhaal koor)

My liefwerk is joune
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Markon Records

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Die lewe is ´n liedjie (2011)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found