Jannie du Toit

Jannie du Toit - Die eggo van jou oë lyrics

Your rating:

Ek onthou jou aan die eggo van jou oë,
As die winterwind  in hulle huil. 
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë,
As die lente in hulle skuil.
As my dae grys en onweer is,
Het jou oë my gegee die rus wat ek soek.
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë.
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë,
As die reënboog se kleure daarin blom.
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë,
As die weerligstrale daarin kom.
As my dae grys en onweer is,
Het jou oë my gegee die rus wat ek soek.
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë.
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë,
As die winterwind  in hulle huil. 
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë,
As die lente in hulle skuil.
As my dae grys en onweer is,
Het jou oë my gegee die rus wat ek soek,
Ek onthou jou, aan die eggo van jou oë.
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë,
Ek onthou jou aan die eggo van jou oë.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Die eggo van jou oë (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found