Jakkie Louw

Jakkie Louw - Een miljoen woorde lyrics

Your rating:

Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom
As sy droom
Sy sê daar’s bitter baie dinge
Wat sy nog wou doen

Sy vra: "Is jy wakker?"
Hy sê: "Ja"
En sy vra:
"Sê my wat sal jy doen met ’n miljoen
Een miljoen woorde"

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh
Een miljoen woorde

Ek skryf jou naam op die stam van ’n boom
Waar jy nou woon
En ek wens ek kan jou nog een keer vra
"Hey, wat doen ons vandag?"

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh
Een miljoen woorde

Een miljoen woorde

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh
Een miljoen woorde

Een miljoen woorde

Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom 
As hy droom, droom van haar
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Gemaak in SA

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found