Ivan Rebroff

Ivan Rebroff - Ken Jy Die Land (Kennst Du das Land) lyrics

Your rating:

Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Land met sy berge, terrasse gekroon
Land met sy ruimtes, so wyd en so vry
Aai, dis die land, dis die wêreld vir my!

Refrein:
Ken jy die land?
Ken jy die land?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Aai, dis my land, dis my Suid-Afrika!

Ken jy die land waar die springbokke bly?
Land met sy troppe, sy kuddes aan wei
Land met sy gasvrye wonings daarby
Aai, dis die land, dis die wêreld vir my!

Refrein:
Ken jy die land?
Ken jy die land?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Aai, dis my land, dis my Suid-Afrika!

Ken jy die land met sy sonlig, sy veld
Land met sy spore van Voortrekker held
Land met sy stemme, diep stemme wat vra
Aai, dis die land, dis my Suid-Afrika!

Refrein:
Ken jy die land?
Ken jy die land?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Aai, dis die land dis my Suid-Afrika!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: C. F. Visser / J. B. Wessels

Composer: Friedrich Heinrich Himmel

Publisher: Weltbild Music

Details:

Released in: 2002

Language: Afrikaans

Appearing on: Vir Jou Suid-Afrika (1971)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found