Illana May
Illana May - Amper lyrics
Your rating:
(Hierdie een is van my pa. Sy naam is Steve. Al ken julle díe ou. Shame! Kom ons draai!) As jy eendag miskien In 'n droom oor ons weer sien Hoe ver 'n mens kan travel op 'n mieliedors masjien Deur die beeskraal en sy kallers, By die hooimied jou te vra Is ek amper in jou drome Want jy's rêrig in my hart Is ek amper in jou drome Want jy's rêrig in my hart As jy eendag miskien in 'n droom oor ons weer sien hoe ver 'n girl kan travel so met 'n skaam elektrisieën Ek sou jou lig maak op jou paaie En 'n kers wees vir jou kaart Was jy amper in my drome Maar rêrig in my hart Was jy amper in my drome, Maar rêrig in my hart As jy eendag my vra Hoe't ek my van my lewe gedra Toe jy my kom vertel het Van 'n beter man se plaas Sou ek jou sê jy't als gemis Toe ek my rug wegdraai Daar was trane in my oë Omtrent 'n liter en 'n kwart Ek was amper in jou drome Jy was rêrig in my hart Daar was trane in my oë Omtrent 'n liter en 'n kwart Ek was amper in jou drome Jy was rêrig in my hart. (Dit was amper o.k.)