Ike Moriz
Ike Moriz - Voshaarnooi lyrics
Your rating:
About this lyric:
Nostalgic Afrikaans language pop/folk ballad written by Louis van Rensburg and Izak van der Merwe, re-arranged and recorded by Ike Moriz in 2018.
Bantam hom so, en flennie die snare. Ek is verlief op die kind. Die son slaan vuur uit die sweetvoshare. Ek is verlief op die kind. Hoor jy meisie met die sweetvoshare. Verstaan jy die praat van die ramkie snare? Ek is verlief op jou kind. Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies. Lappa maak vir Bella stout, met Hanepoot se natrossies. Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar. My hart, blom wit vir die voshaarnooi. Pluk heide van, die rooiste rooi. Vir hierdie einste voshaarnooi. 2x (Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, dis heiderooi.) Vir jou my voshaar meisiekind. Hoor jy meisie met die sweetvoshare? Verstaan jy die praat van die ramkie snare? Ek is verlief op jou kind. Ek is verlief op jou kind.