Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons) - Rose blom uit ons verlede lyrics

Your rating:

Rose blom uit ons verlede.
Rose blom toe ek jou vind.
Rose blom nou in ons hede.
Dis vir jou, my lieflingskind.

O, die tyd gaan verby, so snel soos die wind.
Onthou jy, onthou daardie dag?
Toe ons liefdesgeluk die rosie wou pluk.
Ek min jou, min jou aan my sy.

Rose blom uit ons verlede.
Rose blom toe ek jou vind.
Rose blom nou in ons hede.
Dis vir jou, my lieflingskind.

Hand aan hand en getrou, verlang ek na jou.
Onthou jy, onthou jy daardie dag?
En die blomme begroet ons liefde so soet.
Ek min jou, min jou aan my sy.

Rose blom uit ons verlede.
Rose blom toe ek jou vind.
Rose blom nou in ons hede.
Dis vir jou, my lieflingskind.

Rose blom uit ons verlede.
Rose blom toe ek jou vind.
Rose blom nou in ons hede.
Dis vir jou, my lieflingskind.
Dis vir jou, my lieflingskind.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found