Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons) - Nooi van my drome lyrics

Your rating:

Nooi van my drome, nooi van my hart
Hier op die drumpel, staan ek en wag
Gee my ´n soentjie, neem nou my hand
Nooi van my drome, en neem my vanaand

Hier in my hart soos môre se dou
Hier bly my liefde vir ewig getrou, aan jou
Nooi van my drome, hier aan my sy
Mooi blink die toekoms vir jou en vir my
Mooi blink die toekoms vir jou en vir my

Nooi van my drome, van jou wil ek sing
Dis jou mooi glimlag wat liefde gaan bring
Diep in ons harte, steeds by mekaar
Vir nou en vir altyd, ja tienduisend jaar

Hier in my hart soos môre se dou
Hier bly my liefde vir ewig getrou, aan jou
Nooi van my drome, hier aan my sy
Mooi blink die toekoms vir jou en vir my
Mooi blink die toekoms vir jou en vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found