Heintje (Hein Simons)
Heintje (Hein Simons) - Môre is sondag lyrics
Your rating:
Môre is sondag Dit maak weer my hart so bly Onder die bome Dis waar jy sal wag vir my Daar is 'n plekkie 'n Skuiling vir ek en jy Wens môre was hier Ja, môre is sondag Die dag wat my vreugde bring Hoog in die bome Sal voëltjies van liefde sing Jou blye laggie So vol van betowering Wens môre was hier Die son die lag In die hemel so blou Want môre is hier En oral word velde groen Sag deur die wind gesoen En ook die blomme so mooi My soentjie sag Op jou lippies wat wag Ons môre is hier En saam sal ons wandel Deur net elke dag Ons môre te sien Môre is sondag Dit maak weer my hart so bly Onder die bome Dis waar jy sal wag vir my Daar is 'n plekkie 'n Skuiling vir ek en jy Wens môre was hier Ja, môre is sondag Die dag wat my vreugde bring Hoog in die bome Sal voëltjies van liefde sing Jou blye laggie So vol van betowering Wens môre was hier Die son die lag In die hemel so blou Want môre is hier En oral word velde groen Sag deur die wind gesoen En ook die blomme so mooi My soentjie sag Op jou lippies wat wag Ons môre is hier En saam sal ons wandel Deur net elke dag Ons môre te sien Ja, môre is sondag Dit maak weer my hart so bly Onder die bome Dis waar jy sal wag vir my Daar is 'n plekkie 'n Skuiling vir ek en jy Wens môre was hier Ja, môre is sondag Die dag wat my vreugde bring Hoog in die bome Sal voëltjies van liefde sing Jou blye laggie So vol van betowering Ons môre is hier Ons môre is hier