Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons) - Ek en jy lyrics

Your rating:

Wys my die weg waar ek jou kan vind
ek wandel so alleenig
Lank het ek laas jou stem gehoor
kan ons nie weer vereenig

Waar is jy heen, waarom kom jy nie
elke dag pyn my hart gedurig
O kom terug na my, geluk wag hier
my liefde brand so vuurig

Ek en jy, so was dit altyd
helder die toekoms, so moet dit altyd bly
Ek en jy, saam en tevrede
sal ek nie môre weer liefde kry

Trou elke nag droom ek nog van jou
dan dryf jou beeld voor my
Die jare vlug so gou verby
Kan jy ook nog onthou

Ek en jy, so was dit altyd
helder die toekoms, so moet dit altyd bly
Ek en jy, saam en tevrede
sal ek nie môre weer liefde kry

Ek en jy so was dit altyd
helder die toekoms, so moet dit altyd bly
Ek en jy, saam en tevrede
sal ek nie môre weer liefde kry

Ek en jy, so was dit altyd
helder die toekoms, so moet dit altyd bly
Ek en jy
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found