Gert Loubser

Gert Loubser - Sonder Liefde lyrics

Your rating:

Al praat jy in eng'le tale
Al stap jy oor berge en dale
Al sing jy die mooiste songs wat ek gehoor het in jare

Al is jy die beste
Al dink jy jy is die rede dat weste-, westewinde waai
Al wat ek vra is 'n bietjie liefde

Jy kan al die regte dinge sê
Jy kan al die geld in die wêreld hê
Maar dis niks nie sonder liefde
Jy kan al die lovesongs vir my sing
Jy kan al die skatte vir my bring
Maar dis niks nie sonder liefde

Al is jy 'n eiland
Al kort jy ook nooit nie 'n helpende hand nie
Al wat ek vra
Al wat ek vra is gee 'n bietjie liefde

Jy kan al die regte dinge sê
Jy kan al die geld in die wêreld hê
Maar dis niks nie sonder liefde
Jy kan al die lovesongs vir my skryf
Jy kan al die berge vir my skuif
Maar dis niks nie sonder liefde

Kyk na die een wat hier langsaan jou staan
Kan jy sien ons is dieselfde, almal wat bestaan

Kyk bietjie mooi na die een wat hier langs jou staan
Kan jy sien ons is dieselfde, almal wat bestaan

Jy kan al die regte dinge sê
Jy kan al die geld in die wêreld hê
Maar dis niks nie sonder liefde
Jy kan al die lovesongs vir my sing
Jy kan al die skatte vir my bring
Maar dis niks nie sonder liefde
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Sonder Liefde (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found