Gerhard Steyn

Gerhard Steyn - Diamante vir jou lyrics

Your rating:

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

Hier lê die pad, die pad na ’n vrou se hart
Dis ’n pad wat jy loop
’n Pad vol van hoop, sonder water of brood

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

En ek bring ’n ring, ’n ring net vir jou, my ding
Diamante en goud
Peper en sout, ja saam word ons oud

Hier in my hart skei ek pêrels van see en van sand
Diamante en goud
Peper en sout, ja saam word ons oud

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Afrikaanse meisies (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found