Gerhard Steyn

Gerhard Steyn - Baby Tjoklits lyrics

Your rating:

Ek wonder weet jy wat ek wil doen
Ek wonder of weet jy dat ek wil jou soen

Want ek dink aan jou
Die hele tyd
Die hele tyd 
Ek dink aan jou

Ek weet nie wat´s jou naam nie
Waar kom jy vandaan
Jy´s ´n engel uit die hemel

Het jy daar geval
En het jy seergekry
Sê vir my sê my het jy seergekry

Baby ek laaik jou soos jy is
My hart klop tjoklits 
As jy naby is
Baby, baby tjoklits

Ek wonder wil jy hier by my wees
Ek wonder of jy nog my SMSe lees

Want ek dink aan jou
Jy weet ek doen
Jy weet ek doen
Ek dink aan jou

Ek weet nie waar jy was nie
Wag al lank vir jou
Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
Nou is jy hier by my

Die hele tyd
Die hele tyd
Net hier by my
Baby ek laaik jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby, baby, tjoklits
Baby ek laaik jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is

Baby, baby, tjoklits

Baby, ek laaik jou soos jy is
My hart klop tjoklits 
As jy naby is
Baby, baby tjoklits  (2x)

Baby, baby tjoklits
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Covered by: Christia Visser

Appearing on: Breekbaar (2010) , Afrikaanse meisies (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found