Franja du Plessis
Franja du Plessis - My gunsteling lyrics
Your rating:
Ek kan beter as wat ek heeltyd was Is ek goed genoeg om by jou te kan pas? Want dit wat jy verdien is meer as wat jy die laaste tyd in my sien, ek weet Sonder jou sal my hart in stukkies skeur En ek weet nie hoe jy my nog kan beheer As jy by my is maak alles sin Ons altwee is nog saam hierin, ek weet, ja ek weet Ek wil net my arms heeltyd om jou vou en stywer vashou elke keer Jy moet weet jy is my gunsteling en my liefde raak net elke dag meer Ek sal jou nooit laat gaan nie Al kan niemand dit verstaan nie Sal my hart jou kies weer en weer Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys Jy's op jou mooiste as jy uit jou maag uit lag Ek wil meer besef wat ek het elke dag Jy't my op my slegste al gesien Weet dat jy die beste kan verdien, ek's hier Soos al die sterre in die heelal en die maan En al die druppels in die hele oseaan Is my liefde vir jou en nog meer Ek gaan saam met jou deur al die seer Ek's hier, ja ek's hier Ek wil net my arms heeltyd om jou vou en stywer vashou elke keer Jy moet weet jy is my gunsteling en my liefde raak net elke dag meer Ek sal jou nooit laat gaan nie Al kan niemand dit verstaan nie Sal my hart jou kies weer en weer Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys Jy's my gunsteling Ek sal my liefde bring Ek wil net my arms heeltyd om jou vou en stywer vashou elke keer Jy moet weet jy is my gunsteling en my liefde raak net elke dag meer Ek sal jou nooit laat gaan nie Al kan niemand dit verstaan nie Sal my hart jou kies weer en weer Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys Ek wil nie net praat nie, wil dit elke dag vir jou wys