Franja du Plessis
Franja du Plessis - Dis my verhaal lyrics
Your rating:
Dis iets waarvan elke meisie droom om haar ridder te kry op ’n perd met ’n toom Ek was toe nog klein, het gedink jy sal sommer net vir my kan val Min het ek geweet dat dit tyd sou vat voor jy sou kruis met my pad so Ek het die kans gewaag toe jy skielik voor my oë kom daag Maar al die stukkies vorm iets wat ek vir altyd by my hou Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou Dis my verhaal wat ek kan vertel Ek loop terug in die laan waar ek staan en jy my kom haal dat ons ’n pad kan stap en jy die spore in my hart trap Dit is nie meer net ek maar ons twee saam Ek sien die hartjies op ’n brief geskryf, ek weet ons was so verlief Die ritte op die bus waar ek teen jou skouer kon lê en rus Maar al die stukkies vorm iets wat ek vir altyd by my hou Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou Dis my verhaal wat ek kan vertel Ek loop terug in die laan waar ek staan en jy my kom haal dat ons ’n pad kan stap en jy die spore in my hart trap Dit is nie meer net ek maar ons twee saam Dit is nie meer net ek maar ons twee saam Dis my verhaal wat ek kan vertel Ek loop terug in die laan waar ek staan en jy my kom haal dat ons ’n pad kan stap en jy die spore in my hart trap Dit is nie meer net ek maar ons twee saam Dit is nie meer net ek maar ons twee saam Dit is nie meer net ek maar ons twee saam