Elizma Theron

Elizma Theron - Roep my lyrics

Your rating:

As die wêreld jou versmoor
En jy voel jy’t als verloor
As jy my nodig het, nodig het
Roep my

Is jy moeg om braaf te wees
Voel jy klein teen daardie reus
As jy my nodig het, nodig het
Roep my

Ek sal jou altyd huistoe dra
As jy bang alleen verdwaal
As die somerweer stormagtig raak
Sal ek langs jou bed kom waak
As jy soek na lig sal ek dit bring
Jou met my liefde omring
Roep my

Ons moet veg om bo te bly
Ja, almal kan dit voel
Almal kan ook bloei
Almal kan ook huil
So as jy my nodig het, nodig het
Roep my

Ek sal jou altyd huistoe dra
As jy bang alleen verdwaal
As die somerweer stormagtig raak
Sal ek langs jou bed kom waak
As jy soek na lig sal ek dit bring
Jou met my liefde omring
Roep my

Soek jy ’n hand om vas te hou
Ek is altyd langs aan jou

Ek sal jou altyd huistoe dra
As jy bang alleen verdwaal
As die somerweer stormagtig raak
Sal ek langs jou bed kom waak
As jy soek na lig sal ek dit bring
Jou met my liefde omring
Roep my

As jy soek na lig sal ek dit bring
Jou met my liefde omring
Roep my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2018

Language: Afrikaans

Cover from: Ward Thomas - Carry You Home (2016, English)

Appearing on: Hierdie hart brand liefde (2018)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found