Eden (ZA)

Eden (ZA) - 54, 5de Straat lyrics

Your rating:

Jy sê jou liefde is nie te koop nie.
En jou hart lê steeds by my.
Maar ek het nie wat hy het nie.
En by hom sal ek jou kry.

Ek onthou jou nog soos gister.
Maar dis als verbrande as.
En ek kyk net hoe jy wegwaai.
Soos jy vir hom sê: "Kom hou my stywer vas."

54, 5de straat.
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad.
Waar jy staan.
By 'n ander man.

54, 5de straat.
Het ek so gewens om aan jou te raak.
Maar daai draad.
Sê dis reeds te laat.

Jy't gesê: "Ek is 'n dromer."
En ek stap die pad alleen.
Maar dit alles sou ek opgee.
Vir 'n druppel somer reën.
En na 30 jaar van nou af.
Lê jy in sy arms koud.
Sou jy 5de straat ooit afstap.
Aan my deur klop vir my vra.
Kom saam my ou.

54, 5de straat.
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad.
Waar jy staan.
By 'n ander man.

54, 5de straat.
Het ek so gewens om aan jou te raak.
Maar daai draad.
Sê dis reeds te laat.

Sê dis reeds te laat.

Sê dis reeds te laat,

Sê dis reeds te laat.

Jy sê jou liefde is nie te koop nie.
En jou hart lê steeds by my.

54, 5de straat.
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad.
Waar jy staan.
By 'n ander man.

54, 5de straat.
Het ek so gewens om aan jou te raak.
Maar daai draad.
Sê dis reeds te laat.

Maar daai draad.
Sê dis reeds te laat.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Eden

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found