Dozi

Dozi - Staan net 'n bietjie stil lyrics

Your rating:

Ek soek jou in my wynglas
Ek soek jou in my dop
Jy loop hier rond in my kop
Ek soek jou bietjie hier
Ek soek jou bietjie daar
Maar waar is jy my bok?

Koor:
Staan net 'n bietjie stil
Ek wil jou vra
Staan net 'n bietjie stil
Hoe gaan dit met jou ma?

Ek soek jou in my burger
Ek soek jou in my bun
Jy maak my knieë lam
Ek lief jou in die môre
Ek lief jou in die aand
Maar waar was jy gisteraand?

Koor:
Staan net 'n bietjie stil
Ek wil jou vra
Staan net 'n bietjie stil
Hoe gaan dit met jou ma?

Wil graag met jou praat
'n Duisend maal of wat
Jy draai net om en laat spat
Jy waai hier in
En jy waai hier uit
Maak op jou mind en besluit

Koor:
Staan net 'n bietjie stil
Ek wil jou vra
Staan net 'n bietjie stil
Hoe gaan dit met jou ma? (2x)

Ek soek jou in my wynglas
Ek soek jou in my dop
Jy loop hier rond in my kop
Ek soek jou bietjie hier
Ek soek jou bietjie daar
Maar waar is jy my bok?	

Oh, maar waar is jy my bok?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: EMI

Details:

Released in: 2003

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found