Dirk van der Westhuizen

Dirk van der Westhuizen - Spoel my af lyrics

Your rating:

Jy doen dit weer
Jy's soet soos stroop wat oor my loop
Hoe kan ek keer 
Dit smelt oor my, jy kan my kry

Wys my weer
Smeer heuning om my lippe en laat my glo
Jy's goed vir my, genoeg vir my

Het jy geweet
Jou woorde maak my joune
Ek wil vra
Gooi meer van jou oor als van my

Spoel my af
Jou mond die lyne van jou lyf
Ek voel jou teen my styf vanaand
Is daar 'n vuur wat brand in ons
Ek sal vir jou kan gee wat jy wil hê, ê, ê, ê

Spoel my af
Want die vure brand

Kyk regdeur my
Verwyder elke vraag in my
Sê dan weer
Jy soek na my, jy roep na my
Ek voel dit al
Jou lipgloss teen my nek en jy
Gee my weer
Te veel van jou is te min vir nou

Het jy geweet
Jou woorde maak my joune
Ek wil vra
Gooi meer van jou oor als van my

Spoel my af
Jou mond die lyne van jou lyf
Ek voel jou teen my styf vanaand
Is daar 'n vuur wat brand in ons
Ek sal vir jou kan gee wat jy wil hê, ê, ê, ê

Spoel my af
Want die vure brand

Spoel my af

Vure, vure

Nes 'n chillie wat brand
Kom druk my hier in die sand
Hmmm, sit jou lyf op my

Jy gly net hier verby
Wou nog jou nommer kry
Hmmm, het jy vergeet van my (vergeet van my, vergeet van my)

Spoel my af
Jou mond die lyne van jou lyf
Ek voel jou teen my styf vanaand
Is daar 'n vuur wat brand in ons
Ek sal vir jou kan gee wat jy wil hê, ê, ê, ê

Spoel my af
Want die vure brand

Spoel my af
Spoel my af
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Ons wil en ons kan (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found