Dirk van der Westhuizen

Dirk van der Westhuizen - Sexy vi my lyrics

Your rating:

Kom wees ’n bietjie sexy vir my
Dans ’n bietjie, praat Spaans ’n bietjie
Sê "Te quiero" vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees ’n bietjie sexy, sexy vir my

Ek wag al lank vir ’n aand soos vanaand saam met jou
Jy is ’n bloedrooi Ferrari, die ouens staan tou
Jy maak ’n ding in my wakker, ek kan nie terughou
So, doen gou daai ding wat jy weet ek laaik sommer nou

Kom wees ’n bietjie sexy vir my
Dans ’n bietjie, praat Spaans ’n bietjie
Sê "Te quiero" vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees ’n bietjie sexy, sexy vir my

Ek dink jy's gemaak uit my drome want dis waar jy bly
En ek wil jou mama ’n soen gee vir iemand soos jy
Ek dink ek raak mal, my gedagtes gaan almal oor jou
So, doen gou daai ding wat jy weet ek laaik sommer nou

Kom wees ’n bietjie sexy vir my
Dans ’n bietjie, praat Spaans ’n bietjie
Sê "Te quiero" vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees ’n bietjie sexy, sexy vir my

Sexy vir my, oh

Ek wag al lank vir ’n aand soos vanaand saam met jou
So, kom ek doen gou daai ding wat jy weet ek laaik sommer nou

Kom wees ’n bietjie sexy vir my
Dans ’n bietjie, praat Spaans ’n bietjie
Sê "Te quiero" vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees ’n bietjie sexy, sexy vir my

Kom wees ’n bietjie sexy vir my
Dans ’n bietjie, praat Spaans ’n bietjie
Sê "Te quiero" vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees ’n bietjie sexy, sexy vir my
Kom wees ’n bietjie sexy vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2018

Language: Afrikaans

Appearing on: Sexy vi my (2018)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found