Demi Lee Moore
Demi Lee Moore - Wie se hart breek jy vanaand lyrics
Your rating:
Ek was dadelik gevang in die nette wat hy hang Weggesteek in sy woorde en sy kyk Hoe kon ek nie geweet het, te goed om waar te wees Dat die duiwel net soos ’n engel lyk En soos ek dieper val soek ek net vir ’n plek om vas te hou Daar het so baie al voor my dieselfde deurgegaan met jou Sê my wie se hart breek jy vanaand Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand? Het die stories gehoor van die harte wat verloor Is jou naam altyd eerste op die lys En die een na die ander bly glo jy gaan verander Weet nie joune is gemaak van ys En soos sy dieper val sien ek hoe sy jou woorde almal glo Jy het haar in jou kloue nog ’n bitter einde lê nou voor Sê my wie se hart breek jy vanaand Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand? Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand? Vanaand ... Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand? Wie se hart breek jy vanaand? Sê my wie se hart breek jy vanaand? Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand? Het so maklik vir jou geval daai eerste aand Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was Hoop jy voel eendag wat ek deur is Jy ook so seer is Wie se hart breek jy vanaand?