Danie Niehaus

Danie Niehaus - Die laaste rondte lyrics

Your rating:

Ek is hier om die wedloop te wen
Ek is hier om die wedloop te wen
Niemand sal my keer nie
Niemand sal probeer nie
Ek is hier om die wedloop te wen

Dis die laaste rondte
Nou sit ek en wonder
Al die manne ten gronde
Wat lek aan hul wonde
Sal daar nog wedlope wees

Dis die laaste rondte
Nou sit ek en wonder
Al die manne ten gronde
Wat lek aan hul wonde
Sal daar nog wedlope wees

O, die laaste rondte, die laaste rondte is hier
O, die laaste rondte, die laaste rondte is hier

Ek is hier om die wedloop te wen
Ek is hier om die wedloop te wen
O, niemand sal my keer nie
Niemand sal probeer nie
Ek's hier om die wedloop te wen

Hoor die skare hul dra my nader
Hul gee my moed
Oorwinning is soet, ja
Sal daar nog wedlope wees

Hoor die skare hul dra my nader
Hul gee my moed
Oorwinning is soet, ja
Sal daar nog wedlope wees 

O, die laaste rondte, die laaste rondte is hier
O, die laaste rondte, die laaste rondte is hier

Ek is hier om die wedloop te wen
Ek is hier om die wedloop te wen
Ek is hier om die wedloop te wen
O, ek is hier om die wedloop te wen

Hier om die wedloop te wen
Ek is hier om die wedloop te wen
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Danie Niehaus

Composer: Danie Niehaus

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 1993

Language: Afrikaans

Appearing on: Kleure (1993)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found