Dana Winner
Dana Winner - Sproetjies lyrics
Your rating:
Daar`s n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant alleen Met traantjies wat rol oor haar sproetgesiggie heen Chorus: En ek sê : `sproetjies, liefling, daar `s n reënboog in jou oë Wil jy graag `n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy waes Want jy`s pragtig, liefling`, en sy druk saggies my hand en sê `ek wens ek kon my deur jou oë sien`. Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby En die glimlag van jonkwees verberg soms n ou hartseer pyn En eendag sien ek sproetjies weer, en my oë staar verdwaas Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan Chorus: En ek sê: `sproetjies, jy`s pragtig` en sy druk saggies my hand En sê: `ek wens ek kon my deur jou oë sien` Ek gaan by die skouburg een aand na n opvoering kyk En daar dans n meisie wat net soos n veëprinses lyk Met n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor Chorus: En ek sê: `sproetjies, liefling, dear`s n reënboog in jou oë Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë? Sproetjies, jy`s pragtig`, en ek hou haar teen my vas Sy sê: `ek wens ek kon my deur jou oë sien Ek wens ek kon my deur jou oë sien`
Copyrights:
Author: ?
Composer: ?
Publisher: EMI Music Belgium
Details:
Released in: 2003
Language: Afrikaans
Cover from: Sias Reinecke - Sproetjies (1994)
Appearing on: Platinum Collection (2007)
1 Comments found
Ik dink dat Dana Winner een wonderlijke zangeres is.
De tekst van deze groep, auteur en/of uitgever mag om copyrightredenen niet gepubliceerd worden op deze website.
Maar in deze geval mag de tekst wel gepubliceerd worden.
Oorspronkelijk gezongen door Sias Reinecke.
Tekst: nl/123-14916-210474/sias-reinecke/sproetjies-songtekst.html