Dana Winner
Dana Winner - Droom van my geluk lyrics
Your rating:
Was ook verlief verlore verdwaald Nes `n kind wat geen gevare ken Altyd maar opsoek na jou Die hele wereld deur met een groot wens Maar net `n went – jy`s deel van my lewe Maar net `n mens – jy`s deel van my Jy was vir my die een droom waarin ek kon glo KOOR: Want in jou oë as jy my aankyk Sien ek die droom van my geluk en elke keer as jy net saam met my lag weet ek dat jy nooit weg sal gaan dat ek jou nooit weg sal gaan Jy is die wil My wil om te gee Jy is die rede vir my om te leef en in die nag is ek ook somtyds bang Die hemel weet hoe ek na jou verlang Maar net `n wens – jy het my leer lewe Met elke lag – was jy by my Jy praat die taal, die taal wat së – Jy`s lief vir my KOOR BRUG: Jy is die vrede wat my hart na verlang Houmyvas Laat my nooit weer gaan