Christia Visser

Christia Visser - Wildste Oomblik lyrics

Your rating:

Plekke, tye, voel net soos gewoonte
Staan in rye, vryheid is verlore
Ek soek meer, net een keer
Sterre, voete, deel ’n bietjie waansin

Stuur jou groete, hardloop in die aand in
Gaan nog hoër, laat dit jou bekoor
Ons is hier, arms oop
Maak jou oë toe en jy hoop, glo

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik
Net een tree
Staan ons op die rand van ons wildste oomblik
Net een tree
My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel, voel dit
Af by die rand na ons wildste oomblik

Binne, grappe, nuwe avonture
Ons is dapper, wie tel nog die ure?
Tyd vergaan, ons is uit ons baan
Nog ’n koue, niemand kan ons keer nie
Geen geboue, mure en so meer nie
Ek breek los, dis wat vryheid kos

Ons is hier, arms oop
Maak jou oë toe en jy hoop, glo
Staan ons op die rand van ons wildste oomblik
Net een tree
Staan ons op die rand van ons wildste oomblik
Net een tree

My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel, voel dit
Af by die rand na ons wildste oomblik

Vat maar dan die hand, sê my: Vertrou jy my?
Vat maar dan die hand, sê my: Vertrou jy my?

Ons is hier, arms oop
Maak jou oë toe en jy hoop, glo

My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel, voel dit

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik
Net een tree
Staan ons op die rand van ons wildste oomblik
Net een tree

My hart klop in my keel
Ons breek nou elke reël
Voel, voel dit
Af by die rand na ons wildste oomblik

Af by die rand na ons wildste oomblik
Af by die rand na ons wildste oomblik
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Sony / Select

Details:

Released in: 2020

Language: Afrikaans

Appearing on: Gemaklik Verlore (2020)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found