Christia Visser

Christia Visser - Wat de hel lyrics

Your rating:

Hoor jy hoe die verlede in die lug in skree?
Was nog altyd ons teen julle, hier's niks te leer nie
Vlymskerp wees op jou hoede, alles is net nooit voldoende nie

Genoeg, gooi weg daai besems, geen mate hier nie
Julle sê ons mors ons asems, ek's nog nie klaar nie
My feit en jou opinie, julle is net nooit tevrede nie

Wat de hel het jy gedoen?
Plak 'n pleister, plak 'n soen, wat de hel wil jy hê?
Hou op skerp en sê jou sê
Dink weer, dink weer

Wat de hel het jy gedink?
Sou ons struikel, sou ek sink?
Wat de hel is jou probleem?
Aanvaar my nee is nee, dink weer, dink weer

Dis duidelik julle wil nie regtig verstaan nie
Daai oë kon nie harder gul nie wil niks aanvaar nie
Bewyse teen my mure sê ek iets het ek geen maniere nie

Blyk dit teen dowe ore jy dink jy weet als
Optredes voor gehore julle stories lyk vals
Byt vas ons is op die einde, niemand hou van die groei pyne nie

Wat de hel het jy gedoen?
Plak 'n pleister, plak 'n soen, wat de hel wil jy hê?
Hou op skerp en sê jou sê
Dink weer, dink weer

Wat de hel het jy gedink?
Sou ons struikel, sou ek sink?
Wat de hel is jou probleem?
Aanvaar my nee is nee, dink weer, dink weer

Duisend woorde maar hier sit ons steeds
Maak nie saak hoeveel ek nog sou gee, dis nutteloos, nutteloos
Maar vir altyd is 'n lang lang tyd
Igroneer die stemme, die wat uitkom, kom maak 'n tyd, vat jou tyd

Wat de hel het jy gedoen?
Plak 'n pleister, plak 'n soen, wat de hel wil jy hê?
Hou op skerp en sê jou sê
Dink weer, dink weer

Wat de hel het jy gedink?
Sou ons struikel, sou ek sink?
Wat de hel is jou probleem?
Aanvaar my nee is nee, dink weer, dink weer
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select / Sony

Details:

Released in: 2022

Language: Afrikaans

Appearing on: Wat de hel (2022)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found