Christia Visser

Christia Visser - Handgranaat lyrics

Your rating:

Ek kan nie meer onthou wat was nie, help my reg
Of los my hier, op koue teëls en stoot my weg
Ons het vergeet, die nag het ons lywe beet
Nog net een, dis so eenvoudig, wie gaan weet?

Jy weet nie wat jy doen nie, moenie
Jy weet nie wat jy doen nie, regtig, ek moenie

Jy het my handgranaat se pin getrek, my losgelaat
Daar’s geen einde, die aand is myne
Jy het my handgranaat se pin getrek, my losgelaat
Sien jy die glimlag, verwelkom plofkrag
Het jy die fynskrif deurgelees?

Ek sou ook bang wees
Great aand om als te vergeet

Onthou jy nog, wie ons was na Hollywood?
Jonk en dom, die goeie tye was so soet
Ek het vergeet, dis poetry, lief en leed
2 3 1, dankie vir wat ek nou weet

Jy weet nie wat jy doen nie, moenie
Jy weet nie wat jy doen nie, regtig, ek moenie

Jy het my handgranaat se pin getrek, my losgelaat
Daar’s geen einde, die aand is myne
Jy het my handgranaat se pin getrek, my losgelaat
Sien jy die glimlag, verwelkom plofkrag
Het jy die fynskrif deurgelees?
Ek sou ook bang wees
Great aand om als te vergeet
Great aand om als te vergeet
Great aand om als te vergeet

Jy weet nie wat jy doen nie, moenie
Jy weet nie wat jy doen nie, regtig, ek moenie

Jy het my handgranaat se pin getrek, my losgelaat
Daar’s geen einde, die aand is myne
Jy het my handgranaat se pin getrek my losgelaat
Sien jy die glimlag, verwelkom plofkrag
Het jy die fynskrif deurgelees?
Ek sou ook bang wees
Great aand om als te vergeet
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select / Sony

Details:

Released in: 2022

Language: Afrikaans

Appearing on: Handgranaat (2022)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found