Caroline Grace

Caroline Grace - Ek bid vir jou lyrics

Your rating:

Al sien ek jou nie weer
Of kon ek jou nie keer nie
Wonder ek vanaand, waar is jy
Ek wonder oor wat doen jy
Waar jy is, wat maak jy
Wonder jy ook oor my
Ek weet ons is op ’n ander plek
En as jy wonder oor my
Weet dat ek

Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou,
dat alles vir ’n rede dat ek jou ’n rukkie vas kon hou
Ons seisoen
Naby jou, ek sou dit nooit anders oor wou doen
Sal jy

Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou,
dat alles vir ’n rede dat ek jou ’n rukkie vas kon hou
Ons seisoen
Naby jou
Ek sal dit nooit anders oor wou doen
Sal jy ook bid vir my?

Die maan vertel ’n storie
Kyk as jy nie glo nie, blink ons ster vanaand vir jou
Maak net toe jou oë en luister daar waar jy is
Woorde vlieg in die wind
Ek weet ons is op ’n ander plek
En as jy wonder oor my weet dat ek

Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou,
dat alles vir ’n rede dat ek jou ’n rukkie vas kon hou
Ons seisoen
Naby jou, ek sou dit nooit anders oor wil doen
Sal jy ook bid vir my?

Tyd genees verlange woorde
Maar die liefdes raak net groter
Diep in my hoop ek jy's okay
In jou oë is soveel vrede
Ek mis jou daarvoor nog ’n rede
Sou alles gee vir nou
Vir ’n oomblik saam met jou

Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou, ek mis vir jou

Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou,
dat alles vir ’n rede, dat ek jou ’n rukkie vas kon hou
Ons seisoen
Naby jou, ek sal dit nooit anders oor wil doen
Sal jy ook bid vir my?
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2017

Language: Afrikaans

Appearing on: Ek bid vir jou (2017) , Eindelose Liefde (2017)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found