Brendan Peyper

Brendan Peyper - Op jou spoor lyrics

Your rating:

Sê jy's verlief op my
Maar dis nou verby
Die son het klaar gesak
En die wolke kom sit teen die rand
Van my geskwesde hart

Hier kom die donderweer
Ek kan dit nie keer
Gaan haal jou emmers sement
En skep water om dit mee te meng
En vee al my krake toe

Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee
Lei my net weer nader aan jou

Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Daar's 'n plek in my hart?
Spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor

Ek is op jou spoor

Sal jy jou kop op lig
My wonde is nog rou
Sou saam 'n lewe bou
Dis waarvoor ek bid vir jou
Ek bid vir jou

Is daar nog hoop vir my
Waar gaan ek jou kan kry
Die skoot het klaar geklap
En al wat sit is 'n spoor in die sand
Hoe het ons hier beland

Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee
Lei my net weer nader aan jou

Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Daar's 'n plek in my hart
Spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor

Ek is op jou spoor

Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee
Lei my net weer nader aan jou

Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Ek het plek in my hart
Spesiaal net vir jou gehou
Ek is op jou spoor
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select / Sony

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Op jou spoor (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found