Brendan Peyper

Brendan Peyper - Die wolf lyrics

Your rating:

Twee wolwe baklei
Binne jou, binne my
In 'n ewige stryd om bo uit te kom

Dis donker teen lig
Stry al vir ewig
Vir goed of sleg se plek in die son

Dis geloof of vrees
Kan nie albei wees
Wat sal dit wees?
Wat sal dit wees?

Watter wolf gaan wen?
Die een wat jy ken
Die een wat jy ken
Is die wolf wat wen?

Daar is liefde, vreugde, hoop en vrede binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Daar is woede, waansin, haat en hartseer binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Onthou jy kies die wolf wat jy voer

Twee wolwe baklei
Elke dag binne my
En ek gaan kies wie die oorhand kry
 
Dis donker teen lig
Vir ewig 'n wig
Laat die lig binne my na buite skyn

Dis geloof of vrees
Kan nie albei wees
Wat sal dit wees?
Wat sal dit wees?

Watter wolf gaan wen?
Die een wat jy ken
Die een wat jy ken
Is die wolf wat wen?

Daar is liefde, vreugde, hoop en vrede binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Daar is woede, waansin, haat en hartseer binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Onthou jy kies die wolf wat jy voer

Ahoe
Ahoe

Jy het liefde, vreugde, hoop en vrede binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Daar is woede, waansin, haat en hartseer binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Onthou jy kies die wolf wat jy voer

Ahoe
Ahoe

Twee wolwe baklei
Binne jou, binne my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select / Sony

Details:

Released in: 2021

Language: Afrikaans

Appearing on: Die wolf (2021)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found