Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - Lenteblomme lyrics

Your rating:

Hoeveel moet ek vra?
Wil jy saam my plaas toe gaan?
En hoeveel moet ek sê, ag trek tog net daai rokkie aan
Ek bel jou elke dag en ek sien jou vriende lag
Maar my geheim kom net uit in die nag.

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lenteblomme
Hey lalala (2x).

En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala (2x).

Jou ma, sy laaik my nie, infact sy sê sy kry net skaam
Maar ek sien hoe sy kyk
Sy laaik dit as my broek so hang
Haar kyk is geen geheim
Ek love daai ma en dogter span
Want rowwe taaies kom uit in die aand.

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lenteblomme
Hey lalala (2x)
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala (4x).

(Voice of Mr. Nelson Rolihlahla Mandela: "On behalf of the Government,...our rainbow nation ...the whole world,...my favorite singer is Bok Van Blerk,...")
(English part not complete, it's difficult to understand his slang).

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lenteblomme
Hey lalala (2x)
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala (4x).

Hey lalala (4x).
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Released in: 2007

Language: Afrikaans

Appearing on: De la Rey (2006)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found