Bok Van Blerk
Bok Van Blerk - Huil Soos 'n Man lyrics
Your rating:
As die duistal teen jou rol En die volk en jou laat hol Proe die stof bom in jou mond Ploeg die grond en blus die lont En as jy op jou knieë val en jy voel jy nie meer kan: Huil soos 'n man! 'n Cowboy huil nie voor sy perd Wat maak dit die moeite werd In (…?...) tot op die skeen Splinter breuk gebreukte been En as jy onder water huig en na jou laaste asem swyg: Huil soos 'n man! En as die trane, die trane, die trane brand En jou boot wil sink en jy's ver van die land En as jou skeute, jou skeute jou druk teen die sand Hou net moed, sluk die bloed staan net op as jy kan: Huil soos 'n man!