Bles Bridges

Bles Bridges - Ruiter van die windjie lyrics

Your rating:

Almal van ons weet hoe vry is die windjie
As hy waai wil hy waai
As hy draai wil hy draai
Die windjie

Oral om ons die gesuis van die windjie
En hy dra aan ons oor
Die gevoel om weer vry te wees

Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Van verre lande vertel ek
Goue strande en die see, oho ho o

Ruiter van die windjie o so vry
Stewig op jou ruggie wil ek bly
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee

Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare
Deur jou liedjie gesus
As jy saggies versteur die blare

Vroeg voor die eerste straalskyn van die môre
Is ons twee weer op reis
Na die vryheid wat vir ons roer

Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Van verre lande vertel ek
Goue strande en die see, oho ho o

Ruiter van die windjie o so vry
Stewig op jou ruggie wil ek bly
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee

Oho ho o
Oho ho o

Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Van verre lande vertel ek
Goue strande en die see, oho ho o

Ruiter van die windjie o so vry
Stewig op jou ruggie wil ek bly
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee

En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Sony Music, Select Musiek

Details:

Released in: 1986

Language: Afrikaans

Appearing on: Net vir jou (se grootste treffers) - CD2/3 , Dankie Vir Alles (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found