Appel

Appel - Somerson lyrics

Your rating:

[Intro]

[Verse 1]
Winter groet my met da yskoue hande,
Dis leeg in my hart ek kan voel hoe  brand  dit,
Ek wil skree  oor die goed wat hier op  my hart sit,
Vir die wêreld basyn, hoe ek jou nou mis,
Mis jy,         mis jy my terug.

[Chorus]
Want jy is my somerson, 
Wat die winter se letsels met ‘n smile vermom,
Die hitte wat my red voor die koue kom, 
Jy steel my woorde, ja, jy my maak my stom,
Ja, jy dus, het jy is my somerson,
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom,
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som,
Jy slaan die ritme op my hart se drom,
Ja, jy is my somer,  my somerson.

[Interlude]

[Verse 2]
Ek tatoeëer skryf jou naam op my hart en my are,
My liggaam se herfs het verander met blare,
En gee jou my woord ek wil jou nie verloor,
Sonder siel of hart bly nie veel oor kan jy,
Kan jy my hoor.

[Chorus]
Want jy is my somerson, 
Wat die winter se letsels met ‘n smile vermom,
Die hitte wat my red voor die koue kom, 
Jy steel my woorde, ja, jy my maak my stom,
Ja, jy dus, het jy is my somerson,
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom,
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som,
Jy slaan die ritme op my hart se drom,
Ja, jy is my somer,  my somerson.

[Bridge]
Jy staan voor my deur sy wil weer probeer,
Soek ‘n wil en ‘n weg,
My kwaad opgeskeur, by die deur uitgevee,
Want vir jou sal ek veg.

[Outro]
Want jy is my somerson, 
Wat die winter se letsels met ‘n smile vermom,
Die hitte wat my red voor die koue kom, 
Jy steel my woorde, ja, jy my maak my stom,
Ja, jy dus, het jy is my somerson,
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom,
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som,
Jy slaan die ritme op my hart se drom,
Ja, jy is my somer,  my somerson,
Ja jy is my somer,  my somerson.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Christoph Kotze

Composer: Christoph Kotze

Publisher: ?

Details:

Released in: 2019

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found