Appel
Appel - Kat Is Op Die Stoof lyrics
Your rating:
[Intro] [Verse 1] Die kat is op die stoof my maat, Maar ons dans nog om die tafel saans, Die kinders is gesond, Het kos in die mond en die dak staan nog bo ons kop, Die man op die TV weet self nie waarheen, Die prys van die lewe raak duur, Alles die kos ‘n arm en been, Nie eens te praat van die keiser se huur. [Chorus] Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan, Ek dra my kettings waar ek gaan (hey), Hierdie movie het ek al lankal gesien, Die lewe loop in sirkels, my vriend, Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan, Staan brandwag as al man slaap, (hey), Die jakkals het weer die troon geneem, En ons almal lag te lekker saam, Ja, ons almal lag te lekker saam. [Verse 2] Ons bid ons soms blou die knieë, Maar ons sal staan en voor ons eie stoep vee, moenie moed opgee, My broer, tree vir tree, sal ons die donker oorneem, Jy stap deur die dorre Karoo, Op soek na die brandende bos, Moet jy wat oplos, wat sal die antwoord jou kos, Dit alles in jou hande, my boss. [Chorus] Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan, Ek dra my kettings waar ek gaan (hey), Hierdie movie het ek al lankal gesien, Die lewe loop in sirkels, my vriend, Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan, Staan brandwag as al man slaap, (hey), Die jakkals het weer die troon geneem, En ons almal lag te lekker saam, Ja, ons almal lag te lekker saam. [Bridge] Oor hierdie nagte gedroom, Oor die welkome taal gestoei, Die koms van ‘n nuwe generasie, Wat saam staan so seer, [Outro] Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan, Ek dra my kettings waar ek gaan (hey), Hierdie movie het ek al lankal gesien, Die lewe loop in sirkels, my vriend, Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan, Staan brandwag as al man slaap, (hey), Die jakkals het weer die troon geneem, En ons almal lag te lekker saam, Ja, ons almal lag te lekker saam, Ja, ons almal lag te lekker saam.