Appel
Appel - Hatfield Square lyrics
Your rating:
[Intro] [Verse 1] By McGinty’s het ons saans begin, Twee drafts gedrink en saam gesing, By Dropzone het ons die aand afgesluit. [Verse 2] En die ouman by die Zone se deur, Wat kos verkoop want dit gaan broekskeur, By Joost se garage ‘n pie en coke gekoop. [Chorus] Rus in vrede Hatfield Square, Ek het al my geld in jou belê, Twee Jagerbombs was nostalgie vir die keel. En rus in vrede Hatfield Square, Met al ons name wat in jou rommel lê, Rus in vrede . . . Hatfield Square. [Verse 3] By Herr Gunters het ons die bands gaan kyk, Dit was Polisiekar en Koos Kombuis, Die oomblik was perfek vir jou en my. [Verse 4] By Good 4’s het ons saam gaan dans, Ge karaoke by daai klein ou bar, Oppad huistoe sê jy kom sing my aan die slaap. [Chorus] Rus in vrede Hatfield Square, Ek het al my geld in jou belê, Twee Jagerbombs was nostalgie vir die keel. En rus in vrede Hatfield Square, Met al ons name wat in jou rommel lê, Rus in vrede . . . Hatfield Square. [Bridge] En ooh hoe ek na jou verlang, Na daai goeie goueoue Hatfield dae. [Outro] Rus in vrede Hatfield Square, Ek het al my geld in jou belê, Twee Jagerbombs was nostalgie vir die keel. En rus in vrede Hatfield Square, Met al ons name wat in jou rommel lê, Rus in vrede . . . Hatfield Square, Rus in vrede Hatfield Square. Rus in vrede . . . Hatfield Square.