Appel
Appel - Cruiser lyrics
Your rating:
[Intro] [Verse 1] Laai my vir oulaas in my cruiser, Alles lyk beter deur daai ou ruit, Loodpoot tot in die bosveld, Waar karakter baie meer as geld tel, Dis net hy, sy hond en sy beste pal, Vier 35 duimers op ‘n ou grondpad, As hierdie trokkie maar net kon praat, Sal die hare in jou nek, Op aandag staan. [Chorus] Laai my vir oulaas in my cruiser, Dat ek deur die poorte ry, In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie, Jy kan vir ewig grondpad ry, En die buskruit lê soos Kalahari sand, Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat, Die kudus loop in hulle morgens rond, Soos die vis arend skree in die agtergrond. [Interlude] [Verse 2] Daar’s net 3 dinge wat vir ewig is, Familie, die Bybel en ‘n land kruiser, Haal die spieëltjie af en kyk net naar voor, Want as alles verdwyn bly net jou storie oor, In ‘n cruiser het ek leer ratte ruil, Die clutch teen die mêrrie want ek was nog klein, Elke pad op hierdie plaas is op sy diff geskryf, Hierdie cruiser is deel, Van hierdie boer se lyf. [Chorus] Laai my vir oulaas in my cruiser, Dat ek deur die poorte ry, In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie, Jy kan vir ewig grondpad ry, En die buskruit lê soos Kalahari sand, Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat, Die kudus loop in hulle morgens rond, Soos die vis arend skree . . . [Bridge] Dit sal lank vat om beter trok te kry, 2 difflocks waar ek my shel in toe sluit, En dit sal lank vat voor hierdie cruiser ophou ry, Ek sal hom nog deur, Die Hemel poorte ry. [Outro] Laai my vir oulaas in my cruiser, Dat ek deur die poorte ry, In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie, Jy kan vir ewig grondpad ry, En die buskruit lê soos Kalahari sand, Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat, Die kudus loop in hulle morgens rond, Soos die vis arend skree in die agtergrond. In die agtergrond, En die buskruit lê soos Kalahari sand, Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat, Die kudus loop in hulle morgens rond, Soos die vis arend skree in die agtergrond.