Anton Botha

Anton Botha - Super Hero lyrics

Your rating:

Ek verloor soms my kop en dan weet ek, ek moet stop
Om die hele dag lank net aan jou te dink
Al gaan ure dan verby weet ek jy is hier by my
Want ek jou vas hier in my hart

Koor: 
Jy is my superhero, die een wat my na die wolke dra
Jy laat die badguys bewe, jy sit die liggie in die tonnel aan

En dan eendag in 'n droom, weet ek jy is die persoon
Wat die hele wêreld saam met my gaan red
Ek besef dan ek is mal, Superman het reeds geval
Maar jy bly my hero, jy bly my vang

Koor:
Jy is my superhero, die een wat my na die wolke dra
Jy laat die badguys bewe, jy sit die liggie in die tonnel aan
Jy is my superhero, die een wat my na die wolke dra
Jy laat die badguys bewe, jy sit die liggie in die tonnel aan

Vlieg met my hoog bo die wolke, jy is my hart se ietsie besonders

Koor: 
Jy is my superhero, die een wat my na die wolke dra
Jy laat die badguys bewe, jy sit die liggie in die tonnel aan
Jy is my superhero, die een wat my na die wolke dra
Jy laat die badguys bewe, jy sit die liggie in die tonnel aan

Koor: (2x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Jakaranda

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found