Anton Botha

Anton Botha - Pienk Cadillac lyrics

Your rating:

Well, my daddy once told me "Son you're always gonna play the blues"
In my hand stop hy sy snare en leer my al sy tunes
Toe die ritme van die note deur my vingers slaan
En die ritme van die drommer deur sy stokke slaan
Come on Mr Bassman, move me with your chords
Dan wys ek jou hoe rock & roll gespeel moet word

Koor: (2x)
Ek ry 'n pienk Cadillac, speel 'n Fender Strat en ek kan boogie
As my vingers rock & roll en die meisies om my gil
Dan speel ek weer die boogie woogie blues

Well, my daddy once told me "Son, you're always gonna play the blues"
In my hand stop hy sy snare en leer my al sy tunes
Toe die ritme van die note deur my vingers slaan
En die ritme van die drommer deur sy stokke slaan
Come on Mr Bassman move me with your chords
Dan wys ek jou hoe rock & roll gespeel moet word

Koor:
Ek ry 'n pienk Cadillac, speel 'n Fender Strat en ek kan boogie
As my vingers rock & roll en die meisies om my gil
Dan speel ek weer die boogie woogie blues

As my vingers rock & roll en die meisies om my gil
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Anton Botha Musiek

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Appearing on: Alles of niks (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found