Anton Botha

Anton Botha - Net na agt lyrics

Your rating:

Ek wag die hele dag lank om 'n bietjie aan jou mond te hang
En skuins na agt kry ek my beurt om jou te bel
Daar is te min tyd om te klets, 'n R2 is te min, ek weet
En net na agt kan ek 'n bietjie uit my telefoon sleep

Koor:
Net na agt, ek wag die heeldag vir hierdie oomblik
Net na agt, ek is jammer dat ek nou eers kan bel
Net na agt, as ek stop kan ek jou bel in die môre
Of net wag, om jou weer na agt te kan bel

As ek net aan jou dink is dit verby, my hele dag is gemaak
Ek wil vanaand by jou wees en die nagte deur met jou praat
Die naweek kom weer môre, en dan is ons bymekaar
Dan sê ek praat weer later, my geld is amper klaar

Koor:
Net na agt, ek wag die heeldag vir hierdie oomblik
Net na agt, ek is jammer dat ek nou eers kan bel
Net na agt, as ek stop kan ek jou bel in die môre
Of net wag, om jou weer na agt te kan bel	

Ek wag vir jou, jy wag vir my, dis net na agt, dit gaan gou verby
Môre is dit altyd net ek en jy

Koor:
Net na agt, ek wag die heeldag vir hierdie oomblik
Net na agt, ek is jammer dat ek nou eers kan bel
Net na agt, as ek stop kan ek jou bel in die môre
Of net wag, om jou weer na agt te kan bel
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Anton Botha Musiek

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Appearing on: Alles of niks (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found