Anton Botha

Anton Botha - Droomland lyrics

Your rating:

Hoe staan 'n man ooit weer op na 'n harde val
Jy het my die weg gewys en jy, jy maak my mal

Jy is die laggie in my hart, die een wat ek altyd wou hê
In elke oomblik my liefling skat die begeerte wat in my drome lê

Koor:
Ek sien jou in droomland vanaand, fluisterend saggies soos jy praat
Ek kyk in jou oë as ek jou wil sê, jy is alles wat ek wil lief hê
Wie ek wil lief hê

Jy het in my hart kom lê en dit stukkie vir stukkie gesteel
Nou sal ek nooit ooit weer my liefde met iemand anders kan deel

Jy is die laggie in my hart, die een wat ek altyd wou hê
In elke oomblik my liefling skat die begeerte wat in my drome lê

Koor:
Ek sien jou in droomland vanaand, fluisterend saggies soos jy praat
Ek kyk in jou oë as ek jou wil sê, jy is alles wat ek wil lief hê
Wie ek wil lief hê

Saans lê ek wakker en dink net aan ons, saamgebinde harte wat nooit weer sal los

Koor:
Ek sien jou in droomland vanaand, fluisterend saggies soos jy praat
Ek kyk in jou oë as ek jou wil sê, jy is alles wat ek wil lief hê
Wie ek wil lief hê
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Alles of niks (2013) , Jakaranda

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Anonymous

Tuesday 10th of March 2020 10:39

This man is a deep soul ... With a heavenly angelic voice... And most of all . . . A pure heart ... Bless him!!!