Amanda Luyt

Amanda Luyt - My Suiderland lyrics

Your rating:

Daar's 'n plek wat ek altyd by my hou
In my hart lê dit veilig toegevou
Dis waarheen ek kan vlug as ek weer tuis wil voel
Al is my liefland ver, ver hiervandaan

Ek weet my huis is daar waar my hart is
Al is 'n vreemde hemel bokant my
Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes
My suiderland, jy bly vir altyd deel van my

Voor my oë sien ek doringboom en randjies
Ek ruik die soet reuk van 'n bosveldvuur
Tafelberg en die suidoos wat jou weg kan waai
Die Klein Karoo waar jy in ewigheid kan sien

Ek weet my huis is daar waar my hart is
Al is 'n vreemde hemel bokant my
Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes
My suiderland, jy bly vir altyd deel van my

Ek weet my huis is daar waar my hart is
Al is 'n vreemde hemel bokant my
Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes
My suiderland, jy bly vir altyd deel van my

My suiderland, jy bly vir altyd deel van my
My suiderland, jy bly vir altyd deel van my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found