Amanda Luyt

Amanda Luyt - Ek kyk graag so diep in jou oë lyrics

Your rating:

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek druk graag so saggies jou hand
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Dat ons twee mekaar ontmoet het, kan geen toeval wees
Wat die noodlot ons nog gee kan tog net liefde wees
As mens glo in ware liefde, dit het ons geleer
Dan kan niks ons twee ooit skei nie want ons liefde word net altyd meer en meer

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek druk graag so saggies jou hand
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Dis hemel op aarde vir my

Dis hemel op aarde vir my
Dis hemel op aarde vir my
Vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Gé Korsten

Composer: Gé Korsten

Publisher: Select Musiek

Details:

Language: Afrikaans

Cover from: Gé Korsten - Ek kyk graag so diep in jou oë (1993)

Appearing on: As jy aan eendag glo

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found