Amanda Luyt

Amanda Luyt - Die seewind bring heimwee lyrics

Your rating:

Die see spoel oor die strande
Golwe kom en gaan met die gety
My hart is vol verlange
Die seewind bring heimwee na my

Skemer aande, stil verlange
Dis my bede, kom weer na my

Aan jou dink ek gedurig
Drome bring jou weer terug na my
My lewe is vol verlange
Die seewind bring heimwee na my

Die see spoel oor die strande
Golwe kom en gaan met die gety
My hart is vol verlange
Die seewind bring heimwee na my

Skemer aande, stil verlange
Dis my bede, kom weer na my

Aan jou dink ek gedurig
So bly ´n liefde vir my

Getrou, altyd en ewig
Die seewind bring heimwee na my
Die seewind bring heimwee na my
Die seewind bring heimwee na my

Na my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: As jy aan eendag glo

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found